LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Southern Right House | LekkeSlaap
+22

Southern Right House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Camp-weg 9, Misty Cliffs, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Southern Right House is 'n dubbelverdieping-villa, hoog teen die berg, met asemrowende uitsigte oor Misty Cliffs en die Atlantiese Oseaan. Die villa is toegerus vir selfsorg en is net 'n paar minute se stap van die strand af met die Baskloof Natuurreservaat en die berge rég agter die huis.

Die villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers.

Die boonste verdieping het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -leefarea en 'n groot balkon. Die eerste hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die see. Hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste rondom die tafel. Die sitarea en eetarea maak oop op 'n groot balkon met panoramiese see-uitsigte waar jy miskien gelukkig genoeg sal wees om walvisse en dolfyne te sien.

Aan die agterkant van die huis is daar 'n terras met 'n privaat swembad en sonstoele asook 'n piekniekbankie en braaigeriewe.

Die onderste verdieping het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al hierdie kamers het see-uitsigte.

Die huis het 'n alarmstelsel. Daar is parkeerplek in 'n motorhuis en 2 beperkte parkeerplekke is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Southern Right House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Southern Right House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Old Camp-weg 9, Misty Cliffs, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Right House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Camp-weg 9, Misty Cliffs, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkODgwMmEzLWFmYWQtNDUxZS1iZjFmLTY1M2JhNjMzM2I2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 9 Old Camp Road Misty Cliffs 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.18351 18.3632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!