Southern Yurts

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Southern Yurts bied 'n onvergeetlike glanskamp-ervaring op Porcupine Hills Guest Farm wat deel vorm van die Diepklowe Natuur Bewarea, slegs 16 km vanaf Botrivier langs die Van der Stel-pas. Die joerttent wat noord front is perfek geposisioneer om die sonsopkoms en sonsondergang te geniet.

Die joerttent is langs die Secret Forest, 'n rustige rivierbos met vrugtebome wat meer as 100 jaar oud is. Die tent het 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is slegs 'n paar meter weg met 'n warmwaterstort. Die tent lei na 'n dek wat uit die stene van 'n ou muur gebou is, en beskik oor 'n 'n kombuis en 'n buitekaggel.

Doendinge op die plaas sluit swem in die dam, swaai onder 'n oeroue eikeboom, wandelings deur die vrugteboord, en vye- of granaatpluk in. Daar is ook voetslaanroetes en voormalige Cape Epic bergfietsroetes, mits daar vooraf met die buurplase gereël word. Skemerkelkies kan op die bewegende vlot in die middel van die dam geniet word.

Porcupine Hills Guest Farm is 'n klein oase vir voëlliefhebbers met 'n oorvloed van voëllewe. Hetsy dit die coot op die dam of 'n witkruisarend is wat oor die kranse sweef, daar is oorgenoeg vere-redes om jou verkyker saam te bring.

Slaapplek

'n Bespreking by Southern Yurts sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Southern Yurts gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za