Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southfield Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Southfield Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Abri P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Die heerlike en bekostigbare etes is aan te beveel. Alles pynlik netjies en skoon. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die heerlikste kuier ooit in 'n blyplek van die webtuiste!

Oor die jare het ons in vele blyplekke oorgebly. Southfield Cottage was die beste ooit! Ons gasvrou Karen en haar man Stuart het uit hulle pad gegaan om ons uitermate te bederf. Die etes was uitsonderlik en so stylvol bedien. Hulle is die dierbaarste en vriendelikste mense. Die rustigheid en plaasatmosfeer was goed vir die siel! Ons het twee nagte oorgeslaap, maar volgende keer sal dit vir 'n week wees! Bravo Karen en Stuart!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met klein kinders

Karen is 'n fantastiese gasvrou. Sy het moeite gedoen dat die kinders die lammers melk kon gaan gee. Die braaivleis was ook fantasties.

Ek sal dit beslis aanbeveel as 'n oornagstop. Het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Vriendelike gasvrou, netjiese, goed toegeruste woonstel, heerlike boerekos en stilte. Die lekkerste vir ons was dat dit nie naby die pad is nie en jy dus die stilte terdeë kan geniet. Ontbyt op die stoep was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina S
Gesin met klein kinders

Lovely farm stay in the Karoo.

We stayed at Southfield Cottage on our way from Port Elizabeth to Johannesburg and it was the perfect stop over - 4. 5hr drive so we left midday and arrived late afternoon. The host is very kind and thoughtful and went out of her way to make our stay enjoyable. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met vriende

Voel tuis met aankoms.

Baie maklik om die aanwysings te volg. Vriendelike diens en baie gasvry. Lekker wegbreek vanaf die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, plaaslike atmosfeer.

Die pragtigste, skoon chalet met alles in wat jy sou nodig kry. Die honesty box is 'n groot verrassing. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Gesin met tieners

Absolutely stunning.

Incredibly clean, beautiful accommodation on family farm. Host, Karen, very sweet. Arranged bedding for our 3rd child. Cottage much bigger than photos. Lovely sheep farm with friendly sheep dog, cutest lambs and beautiful sunflowers. My daughters enjoyed walking around farm. Very safe. 7 km off main road. Will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maralyn M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic farm stay experience.

Such lovely hosts and comfortable and clean accommodation on a beautiful farm. We were given the option to order a meal and it was absolutely delicious. We hope to be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Gesin met klein kinders

Ware gasvryheid in die mooiste Karoo.

Southfield Cottage is die perfekte oornagstop. Dis geleë in 'n pragtige omgewing en die eenheid was baie skoon en netjies met al die geriewe wat mens benodig vir 'n gesin. Alhoewel dit 'n selfsorgeenheid is, bied hul ete-opsies aan vir die moeë reisigers wat net wil ontspan. Ons is heerlik bederf met varsgebakte brood, heerlike braaivleis, slaaie en 'n malvapoeding uit die boonste rakke. Karen hul was regtig vriendelik en gasvry en het seker gemaak ons gerieflik. Ons kinders het die plaasomgewing met die hanslammertjies ook baie geniet. Ek sal Southfield Cottage vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R56, Southfield Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05293d9f5164aa768c28c5f5dece3d1a184b659795fa6ce500049618b2e9aeb493e1c446d5f0b62a24762e8a17e95d0f9b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 Off the R56 Southfield Farm 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.511316264955 25.425905330592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem