Uvongo Akkommodasie by Southgate 15 | LekkeSlaap
+17
+17

Southgate 15

  • Vanaf R1 000 R600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Southgate 15 is in die gewilde vakansiebestemming Uvongo aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dis in 'n woonstelkompleks naby die hoofstrand en strandmeer.

Die dupleks-woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die selfsorgkombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Verder het die eenheid 'n braai-area, TV en wasmasjien, en 'n swembad en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Doendinge vir gaste sluit swem, brandderry, snorkel, visvang, walviskyk en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Southgate 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Southgate 15
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Southgate 15 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZjc2N2U3LTAwYmItNGY1Yy1iNzlhLTlmNGU3ZjAwYzZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.831668 30.398145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za