Uvongo Akkommodasie by Southgate 15 | LekkeSlaap
+17

Southgate 15

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Southgate 15
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie lekker ontvang, rustig en ruim.

Rustig, ontspannend, kan heeltyd die see hoor.

Southgate 15's terugvoer

Johan en sy gesin het die woonstel skoon gelos en was baie geduldige gaste terwyl ons die vrieskas moes vervang.

Southgate 15
Laurika V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V
Gesin met klein kinders

Die beste nog.

Wat 'n lekker vakansie! Die woonstel is baie groter as op die foto's. Die woonstel is netjies, rustig en veilig en alles wat jy nodig het is daar (tot 'n radio in elke kamer!). Die kinders kon buite speel in die kompleks sonder om bekommerd te wees oor hulle veiligheid. Ons het reën gehad meerderheid van die tyd, maar met die swembad in die kompleks, het die reën ons nie gepla nie. Oom Neels is die aangenaamste en behulpsaamste oom en gaan uit sy pad om seker te maak dat alles in plek is en dat mens gelukkig is. Bitter baie dankie oom Neels vir alles, julle sal ons vir seker weer sien!

Adrie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie B
Gesin met tieners

Veilige, netjies plek stapafstand vanaf strand.

Oom Neels en sy vrou het ons met ons aankoms, wat baie laat die aand was, vriendelik kom verwelkom. Die plek is in 'n veilige kompleks en is baie netjies en goed toegerus. Daar is slegs een blok woonstelle tussen die plekkie en die strand so mens kan sommer stap.

Southgate 15's terugvoer

Adrie en haar gesin het die woonstel baie netjies en skoon gelaat.
Hulle is welkom om weer by ons te kom kuier.

Southgate 15
Erika C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C
Saam met vriende

Eenheid netjies. Ons is goed ontvang en sal weer daar bly.

Naby winkels en strande. Omgewing netjies.

Southgate 15's terugvoer

Erika en haar groepie het die woonstel skoon en netjies agtergelaat. Wat 'n plesier om sulke gaste te huisves!

Julle is welkom om enige tyd in die toekoms weer by ons te kom kuier.

Groete,
Rita

Southgate 15
Elanie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie V
Gesin met tieners

Aangenaam, rustig en lekker.

Baie lekker vakansie gehou. Die plekkie is baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Swembad was elke keer netjies en so ook die tuin. Oom Neels en Tannie Rita is die dierbaarste mense en het ons so welkom laat voel. Ons sal regtig weer gebruik maak van die plekkie.

Southgate 15's terugvoer

Dit was lekker om Elanie en haar gesin te ontvang. Hulle is beslis welkom om weer te kom kuier. Ons beveel enige instansie of plek aan om vakansieverblyf waarvoor hulle aansoek doen, goed te keur.

Groete,
Rita

Southgate 15
Martie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Gesin met tieners

Absoluut geniet.

Ons het die verblyf baie geniet in die ruim woonstel. Baie netjies en skoon daar is alles wat jy nodig het. Neels en Rita was baie behulpsaam en vriendelik ek het dit waardeer.

Southgate 15's terugvoer

Martie en haar gesin het die woonstel skoon en netjies agtergelaat. Julle is te enige tyd welkom om weer te kom kuier

Southgate 15
Andries J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, oorgenoeg spasie en ruimte.

Baie still en rustig gewees. Naby alle geriewe gewees. Woonstel was toegerus met alle nodige geriewe. Sal dit vir enige person aanbeveel.

Southgate 15's terugvoer

Andries en sy gesin was baie stil en hulle bure het met lof van hulle gepraat. Hulle is welkom om weer te kom kuier

Southgate 15
Berdina R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdina R
Gesin met tieners

Het baie lekker gekuier!

Southgate 15 is 'n baie netjiese plek, ek en my familie het baie lekker gekuier. Die eenheid is baie gerieflik, kompleks is veilig en naby die strand geleë, jy kry vir seker goeie waarde vir jou geld. Neels het vir ons puik diens gelewer en uit sy pad gegaan om vir ons alles so gerieflik moontlik te maak. Sal beslis weer teruggaan en sal die eenheid vir vriende en familie aanbeveel.

Southgate 15's terugvoer

Berdina en haar familie was stil en die bure het nie eers geweet van hulle nie. Hulle het die woonstel skoon en netjies agter gelaat. Wat 'n plesier om sulke vakansiegangers te kon huisves. Ons sal julle graag weer wil huisves.

Southgate 15
Maritza V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig

Baie lekker plekkie naby strand geleë. Sal enige iemand aanbeveel om die plekkie te besoek. Baie veilig ook.

Southgate 15's terugvoer

Baie dankie, julle is welkom om weer te kom kuier.

Southgate 15
Ann K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann K
Gesin met tieners

Dit was die perfekte bly plek ons het elke oomblik geniet.

Southgate 15 was groter as wat ek verwag het, fantasiese swembad vir die winderige dae, jou persoonlike braai-area het dit net meer privaat gemaak. Sal weer teruggaan, beslis.

Southgate 15's terugvoer

Ann en haar ander gaste was aangename mense en is welkom om te enige tyd weer by ons te bespreek.
Hulle het die eenheid in 'n netjiese en uitstekende toestand gelaat.

Southgate 15
Antonette H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en baie lekker gekuier, sal weer soontoe gaan.

Baie netjiese plek vir 'n familie en het baie lekker met my gesin daar gekuier. Sal weer soontoe gaan en sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Southgate 15's terugvoer

Antonette en haar familielede was wonderlike gaste en ons sal hulle te enige tyd graag weer wil ontvang en huisves.
Rita Boshoff

Southgate 15
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZjc2N2U3LTAwYmItNGY1Yy1iNzlhLTlmNGU3ZjAwYzZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.831668 30.398145
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za