LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Southwest Guest House | LekkeSlaap
+40

Southwest Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbok-straat 334, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Southwest Guest House bied knus en gerieflike verblyf in Waterkloof Ridge. Dié gastehuis is in ‘n pragtige tuin geleë en laat gaste onmiddellik tuis voel. Southwest Guest House is gerieflik geleë in Pretoria-Oos, naby hoofpaaie, OR Tambo Internasionale Lughawe, ambassades, inkopiesentrums, skole, hospitale en gholfklubs.

Verblyf word gebied in gerieflike kamers met privaat badkamers, ideaal ingerig om ‘n goeie nagrus te verseker. Elke kamer het lugversorging, ‘n TV met sekere DStv-kanale, haardroër, kluis, en koffie- en teemaakgeriewe.

Etes is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het ook ‘n goed toegeruste kroeg met allerhande wyne, alkoholiese drankies en gaskoeldranke.

Die konferensielokaal is ten volle toegerus vir klein vergaderings en funksies. Privaat funksies kan ook gehou word by die swembadarea. Gaste het toegang tot WiFi in Southwest Guest House se sakesentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 14 resensies vir Southwest Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Rooiribbok-straat 334, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Southwest Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbok-straat 334, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1OTcwYTYxLTY0MmMtNDU3Ni1hMmM1LTA1ODljZTZkYzBmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450, nou Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 334 Rooiribbok Street Waterkloof Ridge X2 0084 Gauteng 086 999 0018 10:00-23:00 10:00 -25.810971195331 28.243639364418
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem