LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Soutpan Safarikamp Port Nolloth | LekkeSlaap
+22

Soutpan Safarikamp Port Nolloth

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 10 resensies vir Soutpan Safarikamp Port Nolloth
Netheid
2.8/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.1/5
Renette B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Renette B
Gesin met tieners

Aaklig.

Glad nie netjies nie. 'n Seil skei die toilet van die kombuis. Het net sonkrag en water werk met 'n pompie en battery.

Johan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Tragies teleurgesteld. Skokkend vuil en lae graad.

Die ligging is buite die dorp tussen naby die industriële gebied en baie swak geleë as jy dink jy is by die see. Die plek is toekamp met lemmetjiesdraad en binnekant was baie onnet en vuil van baie honde-mis. Die Wendy-huise is was baie swak gehalte en swak geïsoleer en derde graad materiaal. Ons sonkraglig het nie gewerk nie! Die stort en toilet is buite onder visnette en was dus in die reën. Ek wou stort na 'n lang reis, maar gasgeiser was buite werking. Ander gaste het laat in nag geraas en weer voor 5 begin raas. Die beddens was swak gehalte - oortreklaken het gat in gehad, Wendy was vol stof en spinnerakke. Ongelukkig het ons gesin op 'n Sondagmiddag in Port Nolloth aangekom en kon geen ander akkommodasie bekom nie - dus het ons net na 20:00 daar in ons slaapsakke gaan slaap en reeds die volgende oggend 6:00 dit verlaat. Ons was getraumatiseerd en ontnugter oor die standaard teen die prys per persoon per nag! Ons toer baie en kamp baie en soutpan safari is op 'n baie lae standaard!

Helet N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Soutpan Safarikamp was 'n heerlike stop vir een aand. Dit gee die gevoel van kamp, sonder om die eintlike tent op te slaan.

Hermien N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien N
Gesin met tieners

Baie gasvry en toeganklik.

Bietjie ver van die see, sou jy nader wou bly. Baie gasvrye mense en veilig.

Judith S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer gaan.

Sien die sterre.

Morne B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Morne B
Gesin met klein kinders

Absoluut swak.

Wou teen 15:00 inboek, maar vorige gaste se vuil beddegoed was nog op beddens. Ons is aangesê om dit self te verwyder. Het eerder weer vir akkommodasie betaal elders.

Soutpan Safarikamp Port Nolloth's terugvoer

Dit was net die paslakens gewees en ek het die gaste ingelig dat ons dit teen 16:00 sal vervang wanneer my vrou van die wassery af kom met skoon lakens. Gaste voorsien hulle eie beddegoed.

Soutpan Safarikamp Port Nolloth
Alicia T - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Dit was baie lekker en rustig. Die oom en tannie is baie vriendelik en aangenaam. Sal beslis weer gaan kuier.

Mike F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mike F
Saam met vriende

Dit was absoluut afgryslik!

Ek sal niemand aanbeveel om ooit in daardie dorp te oornag nie.

Soutpan Safarikamp Port Nolloth's terugvoer

Port Nolloth bied geweldig baie aan, as mens op die regte plekke kyk en die regte vrae vra. Ons bly nou amper 5 jaar hier en het geleer om die besondersheid van die omgewing te waardeer.

Soutpan Safarikamp Port Nolloth
Linadi L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linadi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Rustig en gemaklik. Sodra jy daar is verdwyn jou allerdaagse stres.

Soutpan Safarikamp Port Nolloth's terugvoer

Dankie vir die mooi comment Linadi. Alhoewel ons hoofsaaklik opelug is en soms baie wind en stof moet trotseer, is die rustigheid, selfs in die feeseisoen wanneer die res van die dorp en omgewing 'n vertrapping is, ons grootste bate.

Soutpan Safarikamp Port Nolloth
Henry P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P
Gesin met tieners

Sal enige tyd daar weer gaan bly.

Die verblyf was wonderlik ... die gasvryheid nog beter. Ons het soos familie gevoel!

Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tieroogstraat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNjM4MjE2LWFhNzUtNGEzNS05ZTM1LTBlZDhiMGY0OTVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Tieroog Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -29.252878734159 16.875270554562
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!