Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Art Deco Flat

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spacious Art Deco Flat is in die Paarl naby Gimnasium Hoërskool geleë en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid deel 'n sonkragstel met die hoofhuis en word daarom nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die eenheid het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het ook 'n TV met DStv. Daar is 2 enkelbedmatrasse met beddegoed in die eenheid vir kinders onder 12 jaar. Dit is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Koffie, tee, vars melk en heerlike beskuit word voorsien. Die leefarea lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste mag van die hoofhuis se swembad gebruik maak.

Die Paarl bied verskeie aktiwiteite, van wandel- en fietsryroetes tot restaurante, wynlandgoedere en plase. Besienswaardighede in die area sluit Butterfly World, die Afrikaanse Taalmonument, Limietberg Natuurreservaat en Paarlberg Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Spacious Art Deco Flat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Spacious Art Deco Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spacious Art Deco Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-laan 1, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c323bef2cd635f6f900fde3ee299a02ee27d83a0ebbf40533f80c4844182a18116a9e0804909c0d17d4837df919c59ead01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.710981041324 18.96246865152