Spacious Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordview Malls, die lughawe en die Ellis Park-gebied en dit bied maklike toegang tot die snelweë om Johannesburg.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed in 'n area wat aan die leefarea grens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met DStv.

Die eienaars woon op die perseel en is beskikbaar indien gaste hul nodig het, maar gaste het privaatheid.

Slaapplek

'n Bespreking by Spacious Garden Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za