LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spacious Holiday Home Getaway | LekkeSlaap
+23

Spacious Holiday Home Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Acacia-weg 12, Bergvliet, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Spacious Holiday Home Getaway is 'n ruim, gemaklike selfsorg- gesinshuis in Bergvliet en dit bied maklike toegang tot verskeie strande, winkels, wynlandgoedere en restaurante.

Let asb. op dat Kaapstad tans 'n waterkrisis ondergaan, hou asb. by ons waterbeperkings.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste, maar kan 'n groter groep van 8 akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n driekwartbed, maar vir groter groepe kan daar 'n dubbelstapelbed voorsien word, en die vierde slaapkamer, ook die TV-kamer, het 'n driekwartbed en kan ook van 'n dubbelslaapbank voorsien word. Die tweede, derde en vierde slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof. Daar is ook 'n waskamer. Die sitkamer, eetarea en poolkamer is oopplan en beskik oor 'n groot etenstafel en stoele, asook 'n pooltafel. Die huis het 'n sonnige leeshoekie. Daar is ook 'n lieflike sonkamer met 'n groot etenstafel, gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad.

Daar is 'n swembad, maar as gevolg van die waterkrisis in Kaapstad word die swembad nie vir swem gebruik nie, maar die water word as gryswater gebruik. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie onder 'n afdak. WiFi en DStv word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Spacious Holiday Home Getaway sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 9 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Acacia-weg 12, Bergvliet, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Acacia-weg 12, Bergvliet, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwMzY5MDM2LWU1ZjEtNGVhZC1iOTZiLTdiNGNkMTkxMGJjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 7) 12 Acacia Way Bergvliet 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 14:00 -34.050053330854 18.46160669266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!