Spacious Mountainside Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Mountainside Home is 'n pragtige, moderne gastehuis teen die berg in Simonstad wat panoramiese uitsigte oor Valsbaai bied.

Die gastehuis is in 'n stil area net 2 minute se ry vanaf strande soos Longbeach, Seaforth en Boulders geleë. Die bekoorlike middedorp met sy tientalle winkels, restaurante en koffiewinkels is net 'n entjie se stap vanaf Spacious Mountainside Home.

Verblyf word gebied in ruim gastekamers met koningingrootte-beddens en oop en suite-badkamers wat elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Mountainside Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za