Spacious Thatch on Canals

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spacious Thatch on Canals bied unieke selfsorgverblyf wat op die asemrowende kanale wat na die see lei, in St Francisbaai, uitkyk.

Die instansie bied slaapplek vir 12 gaste in 'n ruim grasdakhuis en 'n aparte kothuis.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste, tweede en derde kamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ander kookgerei en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n dak, kroegarea, ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel vir 12. Die stoep lei na 'n swembad en sondek met stoele.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 'n kombuisie en eetarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en yskassie toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4. Die kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Spacious Thatch on Canals is op die kanale geleë en het 'n jetty waarvandaan gaste hul boot of waterponie kan gebruik om by die Krommerivier en die riviermonding aan te sluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Spacious Thatch on Canals sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spacious Thatch On Canals gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za