Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacube Luxury Suites and Spa

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 5 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 210 R968 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spacube Luxury Suites and Spa is in die boomryke woonbuurt Groenkloof, noord van Klapperkop en suidoos van die middestad geleë. Dit is gerieflik geleë en is sowat 50 m vanaf 'n wêreldklas gimnasium, hospitaal en sportsentrum. Daar is ook verskeie restaurante naby en die Groenkloof Natuurreservaat en Austin Roberts voëlpark is net 5 minute se ry weg.

Spacube bied 4 luukse en smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers en lei na 'n teetuin binnenshuis wat heerlike ontbyt bedien. Gaste kan spa-behandelings by internasionaal geakkrediteerde terapeute geniet.

Spacube Luxury Suites and Spa is ideale bestemming vir sakereisigers, toeriste en gaste wat pasiënte in die Groenkloof Life Hospitaal besoek. Die Staatsteater, Unisa en SABS is sowat 5 minute se ry weg. Brooklyn Winkelsentrum is 2 blokke weg.

Groenkloof is binne die Gautrein busnetwerk geleë en Uber is 'n gewilde vervoermiddel vir gaste, met 'n gemiddelde koste van R75 na enige besienswaardighede in die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 85 resensies vir Spacube Luxury Suites and Spa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Gaste dink Spacube Luxury Suites and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
R1 210 R968
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 210
R1 210 R968
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Storrar-straat 79, Groenkloof, Pretoria, 0027, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdoEO9jIjoXRnESujDc4zzVZLfGlXdzdrOYYcXAgUrF3lPoe3H8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R968 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 79 George Storrar Street Groenkloof 0027 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773308515564 28.220234046627