LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spandau Manor | LekkeSlaap
+17

Spandau Manor

24 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet.

Dié huis bied verblyf aan 3 volwasse of 2 volwassenes en twee kinders onder 17, in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ’n en suite-Jacuzzi wat beskikbaar is teen 'n addisionele fooi van R80 per gebruik. Die heffing is nodig a.g.v. bestaandes boetes wat gehef word op hoë waterverbruik.

Die kamer het ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, braai-toerusting en ’n TV met DStv. Die kamer het ook gratis onbeperkte WiFi.

Daar is ’n skuifdeur wat na die dek lei en toegang tot die tuin met ’n swembad en braaigeriewe bied.

Die perseel is ook toegerus met 'n nood waterbron (as ondersteuning vir munisipale water), asook 'n nood kragopwekker ten einde ongerief vir ons gaste te voorkom in tye van wateronderbrekings (wat gereeld in Graaff Reinet voorkom) en tydens kragonderbrekings of beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Spandau Manor sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Spandau Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spandau Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
was R1 000
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 39, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAomRonyadyvNJZRSkLjvfEk7jhJ3i3z3PrStCq5gCjQvABqdsqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R800  per nag (vir 3 persone) 24 5 1 5 39 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.24820515018 24.52873012503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!