Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Neville V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant from arrival to departure.

The setting was stunning and far exceeded our expectations.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection se terugvoer

Good day Neville

Thank you for taking the time to review our establishment.

We are happy to hear that we exceeded your expectations and hope to welcome you back in the near future.

Kind Regards
The Spanish Farm Team

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection
Rieda K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieda K
Gesin met tieners

Heerlik gebly! Dit is een van die mooiste plekke wat ons nog ooit gebly het. Ons sal definitief weer terug wees!

Gemaklik, veilig, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys in Somerset-Wes.

Fantastiese plek! Vriendelike personeel, lieflike geriewe. Privaat en baie luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Omri B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best honeymoon ever!

No doubt, one of the nicest places to stay in. Love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Enkelreisiger

Geen woorde!

Dit was 'n belewenis om in hierdie pragtige omgewing wakker te word. Die personeel is ook lieflike mense. Alles is 10/10 netjies, skoon en gerieflik. Duisend dankies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, baie modern plek met 'n asemrowende uitsig.

Baie modern, lekker noek waar 'n mens regtig kan ontspan. Dis regtig ongelooflik mooi en 'n bitter goeie area. Sal enige tyd weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde.
Ons sien uit om julle gou weer by ons te verwelkom.
Groete Tessa en die Spanish Farm span

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection
Annie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Langnaweek-wegbreek met kinders en kleinkinders.

Baie mooi en modern. Gerieflik met alles wat benodig word. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony N
Gesin met klein kinders

Wonderful, unexpected gem.

Will be back certainly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection se terugvoer

Dear Tony,

We are so pleased that you enjoyed your stay with us at Spanish farm.
I so hope that you will one day join us again, and have a great experience.

Looking forward to welcoming you again soon
Tafadzwa

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection
Conrad K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Het dit baie geniet, lekker stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience.

We had an awesome experience and will definitely return to experience the other settings. The attention to detail is what made this experience so unique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So hoog geleë jy sien als! Die Kaap op sy mooiste.

Het die tydjie baie geniet en dis regtig 'n stunning plek om oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir die resensie. Dit was n plesier om u hier te hê. Ons sien uit daarna om U weer te verwelkom.
Groete
Die Spanish Farm-span

Spanish Farm Guest Lodge by Raw Africa Boutique Collection
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silverboom Kloofweg 40, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ecb36bef1ab602b9080d828b070b1d017b1a104c9e123e09de9eb9c538883fca3a4c1ac05531384503efbe0fb62b7ad44d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Silverboom Kloof Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.050940212342 18.854736251659