Sparrebosch Views
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shipwright-rylaan 1, Sparrebosch Clifftop Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sparrebosch Vies is 'n ruim, moderne en luukse selfsorghuis geleë in die Sparrebosch Clifftop Estate, omring deur Pezula se 18 putjie-kampioenskapgholfbaan. Die landgoed is geleë op 'n natuurlik rif, wat beeldskone uitsigte oor die Knysna-strandmeer, die vallei en die gholfbaan se skoonveld bied. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer vir absolute gemoedsrus.
Die gastehuis het slaapplek vir tot 6 mense en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -sitarea en -eetkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die gerieflike sitkamer het 'n TV met volle DStv. Die eetarea spog met met 'n binne-braai en 'n groot etenstafel en stoele. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels wat beeldskone uitsigte bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Sparrebosch Views sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 59
Jaar gelys 8
Ligging
- Shipwright-rylaan 1, Sparrebosch Clifftop Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Sparrebosch Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shipwright-rylaan 1, Sparrebosch Clifftop Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom