Lyttelton Manor Akkommodasie by Sparrow Accommodation | LekkeSlaap
+10

Sparrow Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 161, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sparrow Accommodation is 'n eenslaapkamerwoonstel wat gerieflik ingerig is in Lyttelton Manor.

Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, die eenheid is apart en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Koue ontbyt word ingesluit, Was en maaltye is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met Netflix en WiFi ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek wat gesluit word.

Sparrow Accommodation is net 700 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal en 750 m vanaf 'n winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Sparrow Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Sparrow Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pretoriuslaan 161, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Sparrow Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 161, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyEtK1ibdH2RijycF99uLeuQ1hRaMpR01j9Uzw7EykHqR2SaEm5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 161 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.830228537977 28.201079621496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za