Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow Hawk Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuilkloofpad, langs die R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R18 480 per nag, vir 24 mense

Beskrywing

Sparrow Hawk Lodge bied gedeelde selfsorgverblyf in en suite-eenhede op 'n plaas in privaat besit aan die voorheuwels van die Magaliesberge. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n stil en rustige omgewing en is sowat 3 km vanaf die Hartbeespoortdam, 1 km vanaf die R512 tussen Pecanwood Landgoed en die Broederstroom-vulstasie in Skuilkloofweg.

Dié lodge is die perfekte plek vir groepbesprekings soos vir reünies, familiesaamtrekke, gholfgroepe en spanbougeleenthede vir maatskappye en besighede.

Sparrowhawk Lodge maak nie voorsiening vir eennagbesprekings oor naweke of op openbare vakansiedae nie, tensy dit vir 'n groepbespreking is of spesiale reëlings getref word.

Ons bied verblyf in 7 smaakvol versierde slaapkamers. Al die kamers het gemaklike beddens en en suite-oopplanbadkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is nie TV's in die kamers nie, maar wel in die oopplan-kuierarea. Die kanale sluit flieks, sport, kinderprogramme en nuus in.

Daar is geriewe soos 'n oopplan-gastesitkamer, ’n dek bo met ’n uitsig oor die dam en op die Magaliesberg, 'n groot goed toegeruste gemeenskaplike kombuis, 'n oop boma, 'n draagbare braai, 'n onderdak-braaiplek, 'n swembad, veerpyltjiebord, tafeltennistafel en veilige parkeerplek. Gaste moet asb. hul eie veerpyltjies saambring indien hulle wil speel, asook hul eie swemhanddoeke.

'n Voetslaan-bergroete word aanbeveel vir die energieke, avontuurlustige gas. Van hiér af kan gaste asemrowende uitsigte oor die Hartbeespoortdam en die omliggende omgewing geniet.

Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos warmlugballonvlugte, bootritte, zipline-toere, verfbal, kabelkarretjie, perdry, visvang, 'n jagluiperd-reservaat, leeu- en olifantparke, aap-reservaat, voëlkyk, 'n dieretuin, slangpark, mikrovliegtuigritte, fietsry, wildkyk, bergfietsry en swem, en daar is verskeie restaurante en kroeë 'n kort entjie se ry van ons af.

Alhoewel Sparrowhawk Lodge net 1 km van die hoofweg (R512) af is, raai ons gaste en besoekers aan om versigtig te ry op die grondpad, veral voertuie met 'n lae grondvryhoogte.

Slaapplek

’n Bespreking by Sparrow Hawk Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Sparrow Hawk Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lawrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Ligging

  • Skuilkloofpad, langs die R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Sparrow Hawk Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R18 480
per nag, vir 24 mense
Vanaf
Vanaf R18 480
per nag, vir 24 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuilkloofpad, langs die R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHdougKZg4lgzV71LaajCAuhgjmE6AmXqLqkIdLAbq87X0Hv1dD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 480 per nag, vir 24 mense 22 5 1 5 Skuilkloof Road, Off R512 Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786772615907 27.85330297155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem