Sparrow Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Okt 2019 tot 20 Okt 2019.

Beskrywing

Sparrow Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerkothuis in Port Owen, net 80 m van die rivier af.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het ‘n enkelslaapbank. Daar is nog ‘n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het ‘n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ‘n etenstafel met stoele. Die sitarea het ‘n TV en lei na die stoep met braaigeriewe en sitplek.

Dis naby Velddrif, Laaiplek en die Port Owen Marina, asook winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Sparrow Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sparrow Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R720 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Okt 2019 tot 20 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za