LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sparrows Nest | LekkeSlaap
+11

Sparrows Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Errolrylaan 49, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R665 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sparrows Nest is 'n eenheid op die eienaar se perseel in die rustige buurt Framesby in Port Elizabeth. Die verblyf is sowat 13 km vanaf die lughawe, 10 km vanaf die middestad en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede af.

Dié eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, induksieplaat en ketel. Komplimentêre koffie, tee en beskuit word voorsien.

Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is braaigeriewe op die stoep. Sparrows Nest is naby 'n Spar en 'n klein winkelsentrum met klerewinkels, 'n salon, drankwinkel, koffiewinkel en restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Sparrows Nest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Sparrows Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Errolrylaan 49, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sparrows Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R665
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Errolrylaan 49, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ5UIclCnfls78e7AdCLiplIGFwce7tU6V5CMYTaPlbqjWi3Uo4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R665  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 49 Errol Drive Port Elizabeth 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95185 25.52221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!