LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sparrows Nest | LekkeSlaap
+11

Sparrows Nest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Sparrows Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sandra H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Vriendelike ontvangs deur gasheer. Veilige parkering en privaatheid. Skoon, netjies en baie goed toegerus.

Definitief die plek waar ek sal wil tuisgaan indien ek weer in PE oorbly.

Sparrows Nest's terugvoer

Thank you Sandra it was a pleasure having you stay

Sparrows Nest
Claudia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

Our stay was wonderful.

The owners are very wonderful people and also assisted when asked. The place was very beautiful and comfortable. All in all we had a wonderful stay.

Sam A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en ruim gastehuis.

Baie aangename verblyf. Gerieflik naby verskeie winkels.

Lizelle R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiteensetting van meubels nie goed nie, want televisie sonder DStv is klein en onmoontlik om te sien op die afstand.

Die ander huurders op perseel kom alle tye van die nag in en uit en sluit 'n hek oop en toe wat reg by 'n mens se kop is. Ongelooflik steurend! Eienaar kan daaraan dink om 'n waaier in die vertrek te sit, aangesien jy nie die skuifdeur of die voordeur kan ooplos nie en loop soos jy wil met die ander huurders op die perseel. Alles netjies en die voertuig het 'n veilige parkering. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Indien die paar probleempies opgelos word, sal ons weer van die blyplek gebruikmaak.

Raoul B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Goeie ligging in 'n stil omgewing naby winkelsentrum. Skoon en modern.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value.

Good location in quiet area close to shopping centre. Clean and modern.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sparrows Nest's terugvoer

Thanks Raoul

Sparrows Nest
Lawrence M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Het my verblyf geniet. Warm, verwelkomende mense.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect.

Enjoyed my stay. Warm, welcoming people.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sparrows Nest's terugvoer

Thanks Lawrence

Sparrows Nest
Erika M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly sal enige iemand aanbeveel.

Sal enige tyd weer bespreek.

Sparrows Nest's terugvoer

Thank you Erika.

Sparrows Nest
Tomas F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F
Enkelreisiger

Lekker!

Baie ruim en goed toegerus. Vriendelike ontvangs en hulp.

Tania W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean, value for money and friendly hosts.

Will be back! Loved it. I left my earnings behind by mistake. Host offered to post it to me in Cape Town. Wow!

Marika C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C
Gesin met tieners

Baie gemaklik, met geen load shedding.

Stuart en sy vrou baie aangename mense. Ons het geen load shedding ervaar nie, wat dit baie gemaklik het. Die woonstel is skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting gaan.

Sparrows Nest's terugvoer

Thanks for the kind words love to have you stay again.

Sparrows Nest
Danie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Gesin met tieners

Super netjies en privaat.

Baie rustige en veilige omgewing. Verblyf is 'n groot enkelvertrek met kombuisie en aparte badkamer. Alles is baie netjies en skoon.

Sparrows Nest's terugvoer

Thank you for the kind words it was a pleasure having you stay.

Sparrows Nest
Susan C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Heerlik gebly. Rustig en stil. Kort net 'n waaier om darem die hitte so bietjie af te weer.

Dr Tony W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful flatlet, friendly service.

We arrived a bit late, but the owner of Sparrows Nest was very friendly and helpful. He explained everything i.e. TV, outdoor space, utensils etc. There was coffee, tee, sugar, milk and very nice rusks. It was very pleasant to stay there and we will certainly stay there again when time comes.

Sparrows Nest's terugvoer

Good day Tony,

Thanks for the review I am glad you enjoyed your stay.
Looking forward to having you stay again Stuart.

Sparrows Nest
Vanaf R665
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R665
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Errolrylaan 49, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ5UIclCnfls78e7AdCLiplIGFwce7tU6V5CMYTaPlbqjWi3Uo4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R665  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 49 Errol Drive Port Elizabeth 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95185 25.52221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!