LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Special View | LekkeSlaap
+31

Special View

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Special View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Natasha P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Saam met vriende

Beste vakansiehuis.

Ek het weer 'n ongelooflike tyd by Special View gehad. Jeanne is meer as tegemoetkomend en het ons regtig tuis laat voel. Behalwe vir 'n paar ongewenste besoekers (bobbejane), was ons verblyf absoluut perfek. Sal dit beslis aanbeveel as die perfekte gesinsvakansieplek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best vacation house.

Once again I had an amazing time at Special view. Jeanne is more than accommodating and really made us feel at home. Beside for a few unwanted visitors (baboons) our stay was absolutely perfect. Would definitely recommend it as the perfect family vacay spot!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ella E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella E
Gesin met klein kinders

Rustige, baie mooi gemeubileerde huis, met 'n pragtige uitsig oor see en berg van balkon.

Alles was perfek behalwe 2 aspekte. Die skuifdeur maak baie moeilik oop. Die boonste TV het nie gewerk, dit het ongerief veroorsaak in die aand met die kinders.

Michelle F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Dit was 'n baie rustige plek, moet net op en af gewees het by die trappe vir die kids maar baie lekker tyd gehad.

Ons het ons geniet, ons het familie en vriende gehad wat kom besoek het en die kinders het dit ook geniet in die huis.

Linda L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met vriende

Ongelooflike plek.

Wonderlike plek met alles wat jy nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place.

Awesome place with everything that you need.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Morne V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met vriende

We had a fantastic stay and had a view of note.

Thanks for the stay, we honestly enjoyed the break away from the city. Will definitely recommend the place to anyone who want to take a break and want enjoy Kleinmond.

Natasha P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties!

Gewoonlik is die foto's wat jy op 'n webtuiste sien selde 'n voldoende uitbeelding van wat jy kry, maar Special View was 100% akkuraat en meer. Ek was oorweldig deur die wonderlike kliëntediens van Jeanne af. Hierdie plek het dit beslis op my gunsteling-lys gemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was absolutely amazing!

Usually, the pics you see on a listing is rarely an adequate depiction of what you get, but Special View was 100% on point and more. I was in awe of the amazing customer service received from Jeanne. This place has definitely made my favourite list.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met vriende

Een van die beste plekke!

Die plek is ongelooflik netjies en gemaklik om in te bly. Plek vir almal om saam en afsonderlik te kuier. Baie gedagte in gesit. Wonderlike pragtige plek. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier!

Special View's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer dat jy die tyd geneem het om een te skryf!

Lekker week,
Jeanne

Special View
Robyn V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V
Saam met vriende

A beautiful house with a great energy. Well organised. We thoroughly enjoyed our stay.

A beautiful house with a great energy. Well organised and has everything you could want. We thoroughly enjoyed our stay.

Special View's terugvoer

Thank you for your beautiful review, Robyn. It is much appreciated!

Regards,
Jeanne

Special View
Volker B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volker B
Gesin met klein kinders

Rustig, gerieflik, besonderse mooi uitsig, jou huis tuis op vakansie, alles wat jy kan benodig is daar.

Sal definitief weer daar bly.

Special View's terugvoer

Dankie, vir die mooi terugvoer.
Julle is droom gaste.

Special View
Marieth P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieth P
Gesin met tieners

What a delight!

We have been renting holiday homes in Kleinmond for the past ten years or more, and can honestly say that Special View is, by far, the best place we’ve ever stayed in. Every home comfort and more is provided for, including Jeanne's special welcoming touches. The quality decor, furniture and bedding would not be out of place in a Cape Town Waterfront hotel, and the location, overlooking the Palmiet Reserve, the mountains and the ocean, is serene and peaceful. The property is fully enclosed, with an electric gate, and the two covered outdoor entertainment areas offer a great place to relax in all weather. Our teenage girls loved the independence of staying in the Studio. The property is immaculately maintained (which is often lacking in many seaside establishments), and is spotlessly clean. We will come here again, and again, and again.

Special View's terugvoer

Thanks so much for your lovely review. You are welcome back anytime it was a pleasure hosting you at Special View.
Jeanne

Special View
Liesel F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel F
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker!

Die uitsig oor die see en berg is een hoogtepunt van die naweek. Die huis en leefruimte is groot, skoon en netjies. Ons het ons rustyd baie geniet! Jeanne was ook baie behulpsaam.

Special View's terugvoer

Beste Liesel,

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Jeanne

Special View
Sandra K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Gesin met klein kinders

Pragtige tuiste met lieflike uitsig en baie sentrale ligging.

Baie ekstra moeite word gedoen om 'n mens se verblyf aangenaam te maak. Die 3 eenhede by mekaar maak dit absoluut perfek vir 6 mense. Erf ten volle omhein. Geriewe uitstekend. 10 uit 10!

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D.F. Malherbe 36, Overberg, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZpeDE82MbBJhVdNnwMJdYCzCwBGHFtxucDpd1ljb6JoWBtDVe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 36 DF Malherbe Overberg 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.340168 19.004609
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!