Speelhuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Speelhuis is in Paradise Beach, Langebaan, geleë. Langebaan is 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dit is 'n uur se ry vanaf Kaapstad en bied 'n ideale basis om die Weskus en die oorvloed van besienswaardighede in die omgewing te verken. Doendinge in die omgewing sluit vlieërbranderry in.
Verblyf bestaan uit 4 oopplan-ateljees. Elke ateljee is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank, 'n oop-glasstort, 'n kombuisie en 'n balkon met 'n hangmat, waar gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte oor die see geniet.
Daar is 'n omsetter wat die ligte en WiFi gedurende kragonderbrekings aanhou.
Daar is 'n eksklusiewe parkeerplek op die perseel. Gaste het direkte toegang tot 'n afgesonderde strand. Elke ateljee het sy eie braai op 'n privaat balkon- slegs brikette word toegelaat.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 230
Jaar gelys 3
Ligging
- Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Speelhuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom