Spendpenny Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spendpenny is op die plaas Doornpoort naby Koster geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek. Die pragtige natuurskoon en die Elandsrivier wat deur die plaas vloei bied ’n pragtige ligging vir 'n ontspannend tyd in die bosveld.

Die plaashuis het 4 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het.

Daar is ’n ruim, gemeenskaplike leefarea, ’n moderne kombuis, wasgoedgeriewe en ’n gastetoilet.

Die huis het 2 ruim stoepe aan die noordelike en oostelike kant waar gaste heerlik kan ontspan en die natuurskoon geniet.

Een van die lapas het ’n en suite-badkamer, ’n kombuis en groot ontspannings- of konferensie-area. Die tweede lapa is in ’n plaaskombuis omskep met braaigeriewe, ’n pizza- en broodoond en ’n gasstoof.

Spendpenny se eienaars het ’n ooreenkoms met die buurplaas wat gaste toelaat om die area te verken en verskeie doendinge te geniet. Dit sluit wildritte, sonsondergangritte, visvang by verskeie damme op die plaas, voëlkyk, die grootste witstinkhoutboom in suidelike Afrika, voetslaan- en bergfietsryroetes, toegang tot die unieke Castle-kroeg, ’n historiese roete en ’n bosbraai onder die sterrehemel op die oewer van die Elandsrivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spendpenny Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]