Spindrift 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spindrift 10 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Spindrift-kompleks naby die strand en ook talle winkels en geriewe in Margate.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook toesluitmotorhuis en 'n kluis in die woonstel.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense en die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strandmeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Spindrift 10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spindrift 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za