Spindrift 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spindrift is 'n strandfront-kompleks met rivier-uitsigte na die kuslyn van Margate se hoofstrand. Die eenheid is stapafstand van die gewilde Blouvlagstrand af en het uitsigte oor die branders en strandmeer.

Die eenheid is gerieflik ingerig en bied slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Daar is 1 motorhuis in die kompleks vir die woonstel asook 'n elektroniese hek wat toegangsbeheer het vir sekuriteit.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Daar is 'n ontbythoekie in die oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 sonstoele op die klein veranda waar gaste kan ontspan. Geriewe in die kombuis sluit die volgende in: yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, elektriese kooktoestelle en alles anders wat jy kan benodig vir selfsorg.

Die gemaklike leefarea het 'n sitkamerstel, maar geen eetkamerstel nie. Daar is ook 'n TV met 'n DVD-speler en opsionele, volledige DStv wat teen 'n addisionele tarief beskikbaar is.

Die woonstel is nie-rook en rook word slegs op die balkon toegelaat. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere in die kompleks of die woonstel toe nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Spindrift 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spindrift 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za