Spindrift 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spindrift 5 is ’n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Spindrift-sekuriteitskompleks naby die strand in Margate, asook verskeie winkels en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het ’n tripel-stapelbed met ’n dubbelbed bo en enkelbed onder.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Die sitarea het ’n slaapbank en plafonwaaier, en lei na ’n balkon wat oor die strandmeer uitkyk.

Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 standaardgrootte-voertuig. Daar is geen ekstra parkeerplek nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Spindrift 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spindrift 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za