LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spindrift Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Spindrift Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Spindrift Guesthouse is 'n groen Oase in Meersig, Walvisbaai. Dié gastehuis is gerieflik geleë naby die restaurante en kroeë, en dit is net 'n klein entjie se stap vanaf Walvisbaai se strandmeer met sy pragtige voëllewe. Die atmosfeer is vriendelik en huislik, en die opgeruimde personeel maak seker dat al die gaste op hul gemak is.

Spindrift Guesthouse het 8 ruim en suite-kamers, elkeen met sy eie veranda of balkon met 'n uitsig oor die tuin, swembad, en koidam. Ontbyt is ingesluit en aandete kan vooraf gereël word (dit sluit Desember uit).

Die gastehuis het 'n eerlikheidskroeg en 'n braai-area, en die WiFi is gratis. Vervoer na en vanaf die lughawe is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Spindrift Guesthouse is ideaal vir besoekers wat op soek is na 'n halfweg-rusplekkie tussen die Namibwoestyn se kuslyn, Sandwich-hawe en Pelican Point-skiereiland.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 7 resensies vir Spindrift Guesthouse
Netheid
2.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Spindrift Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz8S3bXrvuxL3dIPEJiCNqXQeRcstlO9QEZF4hT3equOxjhFJNd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 22 Main Road Meersig 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.9739277329 14.488913454037
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!