Somerstrand Akkommodasie by Spinnaker B&B | LekkeSlaap
+13

Spinnaker B&B

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Brighton Rylaan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Spinnaker B&B is sentraal en aan die seekant geleë in die stil en luukse Summerstrand, een van Port Elizabeth se mees gesogte areas. Luukse, ruim akkommodasie vir sakereisigers, toeriste en gesinne teen bekostigbare tariewe - net 5 minute van PE Lughawe af.

Ons is naby aan Nelson Mandela Metropolitan Universiteit en die luisterryke Nelson Mandela-baai Stadion waarin van die wedstryde in die Sokker Wêreldbeker beslis is, is net 10 minute se ry van ons af. Die stadion doen nou diens as die tuiste van die Eastern Province Kings en die Southern Kings. Kranige gholfspelers sal ook bly wees om kennis te neem dat Humewood Gholfklub, die oudste Links-gholfbaan in Suid-Afrika minder as 5 minute se ry van ons af is.

Boardwalk Casino and Entertainment Complex, 'n geliefde toeriste-aantreklikheid en plaaslike uithangplek, is ook net 5 minute se stap van ons af. The Complex het filmteaters, 'n groot verskeidenheid winkels, restaurante en koffiewinkels met keurkos en, natuurlik, die Boardwalk Casino!

Al die gastekamers is toegerus met en suite-badkamers, privaat ingange en selfsorgfasiliteite om ons gaste se privaatheid te verseker. Nuttig elke oggend 'n Engelse ontbyt in ons lieflike eetkamer. Ons het veilige parkering van die straat af, 'n wasgoeddiens en 'n aandete spyskaart is beskikbaar op versoek. Konferensie- en opleidingsgeriewe is beskikbaar vir sakereisigers. 24-Uur vervoer na en van die lughawe af kan ook vir ons gaste gereël word.

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom by die vriendelikste B&B in die Vriendelike Stad! Hoop om jou vinnig te sien!

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Spinnaker B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 34 Brighton Rylaan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spinnaker B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Brighton Rylaan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNmVhZTVmLWEyY2QtNGE3OS04ZWQxLWQzZTRkZDZmZGM3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 34 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.987488880101 25.66666
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za