Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spionkop Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

ASHLEY Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Spionkop Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Duncan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan S
Enkelreisiger

Beautiful, peaceful place.

The location of the lodge, quite deep in the bush, was fantastic. The grounds are wonderfully peaceful. The rooms were spacious and clean. Hot water! The food was above expectation. The kitchen staff produced a lot of goodness, but wow, they are loud! I would go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent in all regards

Beautiful location, excellent staff, great wholesome food, peaceful and it felt safe. The highlight was the battlefield tour which is really touching. If I could offer one suggestion it would be to provide guests with a little map that sets out one or two self walks (perhaps up Alice, or down the wagon trail to the river) and also a few mountain bike routes. I would be willing to pay extra for the opportunity to ride across some of the land around the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spionkop Lodge se terugvoer

Good Afternoon John,

Thank you so much for your positive comments, most appreciated!
Thank you for your suggestions to map out some walks for our guests, we are busy doing that at the moment, we have opened up the original Ox-wagon Trail, The Moyeni Trail, the Mount Alice Trail, The Birding Trail and will have maps in our rooms, thank you for this.
I am so please that you enjoyed your stay with us here at Spion Kop Lodge.
Take care and stay safe and well.

Kind Regards,
Raymond, Lynette and the Spion Kop Lodge Team

Spionkop Lodge
Lodewyk J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lodewyk J
Gesin met klein kinders

Gemaklik en goeie ligging vir lekker doendinge.

Alles was op standaard. Moeilik om goeie vleis op dorp te kry. Baie goeie vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spionkop Lodge se terugvoer

Gooie dag Lodewyk,

Baie dankie vir jou woorde.

I am pleased that you enjoyed your visit here at Spion kop Lodge.

Yes we are in a perfect position ,almost a half way house between Johannesburg and Durban.
Most of our vegetables are home grown and generally our local meat is good.
Take care and stay safe and well.

Regards from all at Spion Kop Lodge


Spionkop Lodge
Gert G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en veilig.

Goeie halfpad-stop Suidkus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spionkop Lodge se terugvoer

Goie Middag

Thank you for your comments ,much appreciated.
Our situation makes us a perfect place from which to explore the Berg and bush. Also the perfect halfway stop between Johannesburg and Durban.

Wonderful tranquil and peaceful property on a working farm, wonderful to be surrounded by Nature. A real privilege.

You take care and stay safe and well.

Regards from all at Spion Kop Lodge

Spionkop Lodge
Suzan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Suzan V
Gesin met tieners

Teleurstellende naweek.

SpionKop Lodge maak deel uit van 'n werkende plaas. Acacia kothuis is direk langs 'n beeskraal. Tydens ons eerste aand is die beeste twee keer op trokke gelaai in die kraal, middernag en weer vroegoggend. Met ons derde aand was daar weer beeste in die kraal. Hulle was onrustig en ons is kort-kort wakker gemaak deur hul geraas. Die ander kothuis is 30 tree van die beeskraal. SpionKop Lodge is 1,5 km van die hoofpad geleë met geen toegangsbeheer. Geen vorm van sekuriteit is waargeneem tydens ons verblyf nie. Daar is wel 'n ander woonhuis naby die kothuise wat 'n elektriese heining met 'n alarm (het twee keer tydens ons verblyf afgegaan) en waghonde gehad het. Dit laat mens wonder oor gaste se veiligheid. Ons kothuis was gerieflik (geen luukshede) en skoon met 'n lekker kaggel. Die kombuis is baie basies ingerig en daar was 'n sonnige privaat stoepie. Die swembad-area is lieflik met groot grasperke rondom. Die R600 pad se vele eetplekke en winkeltjies word hoogs aanbeveel, asook die Drakensberg Canopy Tour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en gemaklik.

SpionKop Lodge was baie gemaklik en n rustige plek om te bly by. Dit was skoon en die diens was baie goed. Ons het regtig baie lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald N
Gesin met tieners

Mooi.

Mooi omgewing en blyplek vir goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J.a.stalpers B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
J.a.stalpers B
Gesin met tieners

Very recommendable.

The reception was very pleasant and welcoming, the rooms were very good. The quality of breakfast and lunch was OK, that of the evening meal reasonable. The surroundings are excellent, you feel at ease, there are lots of birds and it is possible to walk, although you have to find your way.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveelbaar.

Die ontvangs was aangenaam en verwelkomend en die kamers was baie goed. Die gehalte van ontbyt en middagete was OK en die aandete was redelik. Die omgewing is uitstekend, jy voel op jou gemak, daar is baie voëls en jy kan stap al moet jyself jou paadjie vind.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre V
Saam met vriende

Onaangenaam. Beveel nie aan nie.

Die eenhede is gebou uit klip wat 'n half meter dik is. Dit absorbeer die hitte die hele dag lank en dit is soos 'n sauna in die plek met geen lugversorging nie. Daar is teëls wat gebreek is in die badkamer. Die swembad is vuil water wat lyk of dit uit die plaas dam kom. Vir 'n kwart van die prys sal ek nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wasim A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wasim A
Saam met vriende

Absolutely isolated and peaceful

It was an awesome experience with my friends. The staff were very cooperative and very good service was given overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie V
Gesin met klein kinders

Pragtig mooi!

Die ryke landsgeskiedenis was werklik 'n ongelooflike belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met vriende

Enjoyable two night stay! Full of education and history; wonderful, friendly staff! Great!

Enjoyed our two nights at the Spionkop Lodge, while on a family vacation (all adults). Definitely take advantage of the historical tour! Being from Canada, I only knew bits of pieces of SA's history. Much more understanding now!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3d8e337d5e022f79eb2602db0fbd99587d020316e06be689e85973fcc1c41158560edae806f99b8d4d621f65ce98a22186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 505 nouVanaf R2 004 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R600 Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.705378224507 29.53057774107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem