Spirals Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie betowerende drieslaapkamerhuis is deel van die Spirals Yoga & Art Studio. Die eiendom is 200 m vna die bekende Magna Tubes branderplankryplek af en langs die Noorsekloof Natuurreservaat in Jeffreysbaai.

Dis die ideale wegbreekplek vir reisigers wat wil wegkom van die aanhoudende rep en roer van die stad af. Hier kan jy jou batterye herlaai, langs die strand gaan stap, swem, branderplankry of net in die tuin ontspan. Die ruim, gesinsvriendelike kamers en kalm tuin bied vreedsame selfsorg-geriewe vir 4-5 gaste. Dit is naby aan die winkels en ander geriewe.

Daar is een badkamer/stort, 'n ruim, ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer met TV en DVD-speler. Die huis het 3 kamers. Die hoofslaapkamer (Lucky Bean Room) het 'n dubbelbed, die tweede kamer (Lion's Tail Room, ideaal vir kinders) het 2 enkelbeddens en die derde kamer (Little Lemon Room) het 1 driekwartbed. Veilige parkeerplek word voorsien. Rook is verbode.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spirals Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za