LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spirit of the Ocean | LekkeSlaap
+43

Spirit of the Ocean

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Spirit of the Ocean
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Dit was besonders spesiaal. Beveel dit sterk aan.

Ongelooflik mooi, rus vir die siel. Mens kan nie genoeg van die uitsig kry nie. Ons sal weer gaan. Kinders was net bang vir spinnekoppe in die huis.

Susan O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met tieners

What a view!!!

We had such a lovely stay at Spirit of the Ocean. We loved the views, the sound of the waves! We saw dolphins, whales, lots of birds and some beautiful deer. The Knysna Lourie came to bath in the bird bath! I would be there again in a moment if I could. Loved it

Frans K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Gesin met klein kinders

Wat 'n uitsig.

Wow! Amazing naweek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a view.

Wow! Amazing weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ben O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en baie lekker huis.

Privaat. Omring deur fynbos. Lekker swembad vir die kinders. Baie roetes vir stap of trail running.

Justin L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek van die stadslewe.

Perfekte woning vir somer- en wintertye. Asemrowende uitsig met alles wat 'n vakansie benodig.

Liza V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met klein kinders

Rustig en vreedsaam.

Pragtige uitsig en natuurskoon. Huis goed ingerig en slaapkamers almal baie privaat uitgelê. Enigste negatief was die baie steil pad binne die reservaat tot by ingang van Ballots.

Elaine H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine H
Gesin met klein kinders

Thanks for the beautiful stay Christina.

See stars.

Gerald B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon.

Eienaar van plek was baie gasvry, Spirit of the Ocean is 'n fantastiese plek, as jy weg wil kom van die stad se lawaai, is dit die plek vir jou.

Spirit of the Ocean's terugvoer

Hi Gerald,

Thank you for taking the trouble to give such a lovely review. Hope to see you again at Spirit of The Ocean.

Best wishes Christina

Spirit of the Ocean
Mandie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie B
Gesin met tieners

Onvergeetlik - 'n lafenis vir die siel!

'n Pragtige huisie, goed toegerus, met 'n onvergeetlike uitsig oor die see en natuur. Van die instrapslag af omvou 'n gasvrye atmosfeer jou met 'n pragtig bos blomme wat vir jou glimlag en 'n persoonlike boodskappie van die eienaar. Elke kamer is 'n lus vir die oog met die mooiste see-uitsigte - beslis 'n plekkie wat winter en somer, heelbo aan ons lysie kom vir toekomstige vakansies!

Spirit of the Ocean's terugvoer

Thanks so much for the lovely review. Apologies for the slight delay in replying, I had to ask my husband, Raymond, for a translation! I look forward to having you stay again sometime.

Best wishes,
Christina

Spirit of the Ocean
Dewald M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid.

Fantastiese huis in 'n fantastiese area. Regte vakansiehuis by die see. Ek is mal oor die Ballotsbaai-area. Sal beslis weer teruggaan soontoe. Perfekte plek om vir paar aande te gaan ontspan weg van stadsgedruis. Bobbejaanspinnekoppe was taamlik volop vir dié wat soos my vrou spinnekop-fobie het.

Spirit of the Ocean's terugvoer

Thanks so much for the lovely review and I look forward to seeing you again.

Spirit of the Ocean
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Right Circle 5, Ballots Heights Natuureservaat, Carmel/Ballots, Victoriabaai-pad, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZThkY2EzLTYyZWUtNDkyZS1hMzllLTczOGI0MjQ4ZWNhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 5 Southern Right Circle Ballots Heights Nature Reserve, Carmel/Ballots, Victoria Bay Road 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01828445491 22.535919008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!