Spitskop Veld- en Boskamp

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Spitskop Veld- en Boskamp
Dit is 'n veldkamp met 'n toilet, stort, braaigeriewe en 'n wasbak vir skottelgoed.
Belasting en Ekstras
Gaste moet hul eie hout bring. Geen hout mag in die kamp opgetel word nie.
Gaste moet hul eie kooktoebehore en kamptoerusting saambring.
Slegs 1 groep mense word toegelaat om privaatheid te verseker.
'n Gewone voertuig met goeie grondvryhoogte kan hierdie terrein bereik, maar 'n gewone karavaan word nie aanbeveel nie.
Kansellasiebeleid: Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Spitskop Veld- En Boskamp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za