Splendid Inn Pinetown

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge en vermaak.

Die akkommodasie by die Premier Hotel Pinetown beslaan 92 kamers. Daar is 68 dubbelkamers en 24 2-enkelbedkamers, almal met en suite-badkamers. Die algemene geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir sakereisigers is daar moderne konferensiegeriewe en ons kan tot 150 afgevaardigdes in 'n arena-opset akkommodeer.

Splendid Inn Pinetown se geriewe sluit 'n silwerskoon swembad is. Die Saratoga Restaurant bedien smullekker à la carte-aandetes, daar is 'n kroeg by die swembad, 'n sakesentrum en 'n pendeldiens om aangename verblyf te verseker. Gaste kan by die restaurant aanklop vir ontbyt, middagete en andete vir 'n heerlike buffet-ete of een van die geregte op die á la carte-spyskaart.

Die sonskyn reg deur die jaar en al die besienswaardighede van die Zoeloe-koninkryk maak van Pinetown een van die gewildste KwaZulu-Natal vir sake- en vakansiereisigers. Heelwat binne- en buite-aktiwiteite is beskikbaar net 'n entjie se ry van die hotel af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Splendid Inn Pinetown gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 048 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za