Splendid Inn Port Edward

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die hotel het 44 elegante kamers met lugversorging en is goed toegerus met en suite-badkamers en stylvolle meubels. Hoewel die meeste kamers die nodige geriewe vir etes in die kamer bied, bied die hotel ook ten volle toegeruste selfsorgwoonstelle vir gesinne. Die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, haardroërs en kluise in.

Om met die vakansie-tema voort te gaan, het die hotel 'n skitterende swembad, die Old Mariners Restaurant vir heerlike à la carte-aandetes, 'n sakesentrum en 'n klein spa. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.

Die ruim kamers, konferensiegeriewe en die pragtige uitsigte van die vallei, maal die hotel die eerste keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat teen die KwaZulu-Natalse kus kom wegbreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Splendid Inn Port Edward gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 154 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za