LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Splendour Stay | LekkeSlaap
+12

Splendour Stay

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silverdrifts-weg 5, Walmer Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Splendour Stay is 'n selfsorgeenheid op die eienaars se eiendom in Port Elizabeth. Dit is 'n rustige en gesinsvriendelike area.

Port Elizabeth is langs Algoabaai se kus geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, gekomplimenteer deur 'n subtropiese klimaat.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n driekwart-slaapbank en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n dubbelstort.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n bank, 'n werkruimte, lugversorging, gratis WiFi en 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.

Besienswaardighede en doendinge in Port Elizabeth sluit blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed sportgeleenthede.
Splendour Stay is stapafstand vanaf 'n winkelsentrum, koffiewinkel en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Splendour Stay sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Splendour Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Silverdrifts-weg 5, Walmer Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Splendour Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silverdrifts-weg 5, Walmer Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASyCIBNPWl0wGRSEuRZkaNQVg5zevjPWROoCC3aaMTAy3xWkE4u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 5 5 Silverdrifts Road Walmer Heights 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 09:00-19:00 11:00 -33.9951 25.5526899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!