Spoelklippie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin.

Dié vakansiehuis bestaan uit woonstelle wat aanmekaar skakel en het 7 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens.

Die 2 kombuise is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien, prutpot en 'n potjiepot. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke en daar is 'n 2 TV's met DStv.

WiFi is beskikbaar en daar is 'n onthaalarea met braaigeriewe. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.

Slaapplek

'n Bespreking by Spoelklippie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 7 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 8 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spoelklippie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (vir 16 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za