Spoonbill Close 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spoonbill Close 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis op die Bergrivier se oewer in die vissersdorpie, Verlddrif.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond.

Die oopplan-leefarea het 'n TV. Daar is 'n dekodeerder en gaste kan hulle eie DStv-slimkaart saambring. DStv kan gekoppel word teen 'n ekstra koste indien gaste nie hulle eie slimkaart saambring nie. Let asseblief dat die dekodeerder nie geskik is vir Explora- en PVR-kaarte nie. Daar is skuifdeure wat na die onderdak-houtdek lei wat 'n uitsig oor die rivier bied. Daar is 'n binnebraai-area en buitebraaigeriewe. Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring. Dit is 'n ideale plek vir 'n Weskus-vakansie.

Slaapplek

'n Bespreking by Spoonbill Close 13 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spoonbill Close 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za