Spoonbill Close 13

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Spoonbill Close 13
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Gaste moet asb. hulle eie linne en handdoeke saambring.
DStv-toegang is beskikbaar, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. DStv kan teen 'n bykomende fooi gekoppel word indien gaste nie hul eie smartkaart bring nie. Let asseblief daarop dat Explora- en PVR-kaarte nie met hierdie dekodeerder werk nie.
DStv kan gekoppel word teen R 25 per dag (addisioneel) as gaste nie hulle eie slimkaart bring nie. 
Met toestemming gevra word 2 addisionele kinders toegelaat, maar bring eie kampbedjies. 
Let asseblief daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
'n Sleuteldeposito van R500 word gehef wat vooraf betaal moet word en sal terugbetaal word 7 dae na ontruiming en inspeksie van die eiendom.
R550 betaalbaar vir skoonmaakdienste (Let wel - om nie vuil potte en skottelgoed te los nie.) Bote kan daagliks op die rivier geloods word. Sommige plekke op die rivier is geskik vir waterski. 
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Spoonbill Close 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za