Panorama-roete Akkommodasie by Spring Valley Retreat | LekkeSlaap
+33
+33

Spring Valley Retreat

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R9 000 per nag (vir 15 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, 6 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Spring Valley Retreat nooi gaste om die natuurskoon in Mpumalanga se rustige berglande te geniet. Die instansie is op 'n 130-hektaar eiendom 6 km vanaf Dullstroom. Hier kan gaste die vars lug, rustigheid en majestueuse landskap inneem. Die perseel het 3 watermasses wat gewild is vir kunsvlieghendel en daar verskeie wildspesies wat op die perseel rondloop. Gaste kan met 'n kano op die meer vaar en na verskeie voëlspesies kyk.

Spring Valley Retreat het slaapplek vir 6 tot 10 volwassenes en 5 kinders in 5 eenhede wat elk oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer beskik. Die eenhede is pragtig versier, is uitgespasieer om gaste se privaatheid te verseker en is ideaal vir familiekuiers en vriendegroepe. Elke huisie het 'n koningingrootte-bed, 100% Egiptiesekatoenlinne, 'n elektriese kombers en 'n enkelbed, asook koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het sy eie dek met 'n uitsig oor die meer.

Daar is selfsorggeriewe op die perseel. Die hoofhuis het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n dek met 'n braai-area. Die personeel is byderhand om 'n skoonmaakdiens te bied sodat gaste net kan ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Spring Valley Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Spring Valley Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kruisfonteinpad, 6 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Spring Valley Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 000
per nag (vir 15 persone)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R9 000
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R9 000
per nag (vir 15 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, 6 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb1b365b8946475a368b30449dcf2d317101db3fc70791f156e230f4e03d5682d354186c65f3c6ac6f36714853303245685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 000  per nag (vir 15 persone) 4 5 1 5 Kruisfontein Road 6 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.446590372854 30.141255408526
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za