Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Merweville

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir Springbok Lodge Merweville
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en lekker gebly.

Vriendelike ontvangs en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Andre.

Springbok Lodge Merweville
Derek H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek H

Lekker man lekker, Boekklub koffiehuis moet besoek word.

Eg Karoo sentraal tot hele dorp en daguitstappies na Prince Albert en Sutherland. Asemrowende son sak aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clive S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Agv toeriste aantreklikhede wat aan dorp toegedig word, het ons meer verwag.

Ja, die verblyf was goed. Ons was egter onder die indruk dat daar restaurant fasiliteite by die lodge was - dus nie voorbereid op self catering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon dorp. Springbok Logde is 'n veilige, skoon, rustige omgewing.

Springbok Lodge is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N
Saam met vriende

Heerlik gekuier, stil en rustig.

Skoon en netjies, alles wat nodig is, is daar. Baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is our second visit to Springbok Lodge. Kallie makes sure the guests at the lodge have everything that they need.

Kallie has done quite a few upgrades since we were last at the Lodge. Top quality taps and mixers in the bathrooms. The camping facilities have also been upgraded. There is everything that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Peter. Ons waardeer jou vriendelike opmerkings. Ons probeer rerig ons bes om steeds, binne ons finansiële vermoë, Springbok Lodge Merweville te verbeter.

Springbok Lodge Merweville
Hantjie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantjie E
Gesin met tieners

Het lekker gemaklik geslaap.

Heeltemal voldoende vir oornag. Kombuis goed toegerus. Eienaar baie vriendelik. Goed toegerus vir partytjies en funksies en kamp ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer.

Springbok Lodge Merweville
Jacobus Petrus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Petrus V
Enkelreisiger

Baie rustig.

Baie rustige, netjiese plek met vriendelike mense by ontvangs. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Wonderlike gasvrou en die vriendelikste mense. Ek wil graag vir Springbok Lodge aanbeveel vir almal wat in Merweville oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Susan. Ons waardeer jou mening. Kom gerus weer.

Springbok Lodge Merweville
Chris L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing. Rus vir jou siel.

Tot redelik onlangs nie eers geweet van Merweville nie, maar wat 'n heerlike en oulike plekkie is dit nie. Mense is baie vriendelik, plek is skoon en veilig. Die aande is stil en donker, jy kan selfs jou gedagtes in jou kop hoor. Voorwaar 'n heerlike kuier en 'n moet besoek as jy wil wegkom van die elke dag se rat race.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Wilmien V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmien V
Saam met vriende

Lekker gekuier op die pragtige Merweville!

Karoo-gasvryheid met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Wicus P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte Karoo vriendelikheid en hartlikheid.

By Springbok Lodge in Merweville kry jy sommer hope egte Karoo vriendelikheid en hartlikheid sonder pretensies. Hier besef jy sommer gou weer wat belangrik in die lewe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Rika S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S
Gesin met klein kinders

Ons het soos familie gevoel, nie gaste nie.

Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Nicky V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misverstand tussen my en my man, geslaap op 2 enkelbeddens met buite badkamer. Fotos kan baie misleidend wees.

Ongelooflike dorpie, elke persoon moet dit in jou lewe gaan beleef en sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Nicky, vir jou mening. Kom besoek ons asb weer en benut dan een van ons 5 en-suite kamers. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Michelle T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, suitable for a stopover.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Amanda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Gaste moet onthou om self voorsiening te maak vir aandetes aangesien daar nie eetplekke op die dorpie oop is in die aand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Amanda. Ja ons hoop en bid rerig dat iemand vir aandetes voorsiening sal maak in die dorp.

Springbok Lodge Merweville
Yolanda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Enkelreisiger

Pragtig, netjies en baie skoon.

Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Yolanda,

Ons waardeer jou mening. Ons probeer ons allerbeste.Dit is gelukkig vir die meeste van ons Gaste goed genoeg.....

Springbok Lodge Merweville
Estie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M
Saam met vriende

Gerieflik, skoon, netjies, rustig.

Ons was 'n groep van 6 persone en het in kamer 8 (waar 4 kon slaap) en kamer 6 oornag. Beide kamers het eie badkamers met storte. Beddens was gerieflik. Ons kon die een kombuis gebruik wat ten volle toegerus was. Ons is vriendelik ontvang. Die ontbyt was heerlik, baie dankie, Mary-Anne. Kan die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Estie
Baie dankie vir fantastiese kommentaar oor ons plek. Sulke vriendelike resensies beteken geweldig baie vir ons Gastehuis. Ons weet dat ons nie instaat is om aan alle gaste se verwagtinge te kan voldoen nie.
Ons probeer egter ons beste. Ek is geseend met besondere bekame personeel.

Springbok Lodge Merweville
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi dorpie.

Lekker gekuier in 'n mooi dorpie met die rustigheid van die platteland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franco M
Enkelreisiger

Aangename plaas-atmosfeer en werklikwaar 'n plek om jou kop skoon te kry.

Lieflike verbyf, maar sou verkies om koffie-/teegeriewe in die kamer beskikbaar te hê eerder as om 'n gemeenskaplike kombuis te gebruik vir die doel. Oorhoofs 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Franco
Dankie vir jou mening en voorstel. Baie dankie dat jy ons gekies het. Mooi loop ...!!!! Groete Kallie

Springbok Lodge Merweville
Carel W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goeie waarde vir geld, en geen steurende geraas nie. Ons het lekker gebly.

Ons het Merweville toe gekom a.g.v. Die Boekklub op TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Carel
Baie dankie. Ons probeer ons uiterste bes, maar sekere onbeheerbare faktore maak dit soms moeilik om nog beter te doen. Ons personeel doen beslis hulle beste.

Springbok Lodge Merweville
Jan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant and anders.

Groepe sal heerlik kuier, asook jagters en ander groepaktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Jan en Carla.
Ons is dankbaar dat julle twee ons besoek het.
Groete Kallie

Springbok Lodge Merweville
Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met vriende

Absoluut puik.

Boorling van area en het dit baie geniet om my vriende bloot te stel aan die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Morne.
Julle was oulike gaste.
Kom asseblief weer.
Groete Kallie

Springbok Lodge Merweville
Karin V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was baie gemiddeld in vergelyking met die prys wat jy betaal.

Ons het vir 2 weke deur Noord-Kaap en Karoo gereis, en die geriewe van die Springbok Lodge het ongelukkig afgesteek teen al die ander plekke waar ons gebly het. Dit is in die middel van die winter en sou ons minimum verwag het dat daar darem 'n verwarmer in die kamer sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Karin. Dankie dat jy in die middel van die winter hier was.

Springbok Lodge Merweville
Fred V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred V
Saam met vriende

Over weekend with friends.

Pleasant stay. Management good. WiFi should be made available. Also electric blankets/heaters for those cold nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Fred,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons neem kennis van jou goeie voorstelle en sal poog om dit te implimenteer sodra dit finansieël haalbaar is.
Groete,
Kallie

Springbok Lodge Merweville
Cindy D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy D
Gesin met tieners

Fantastiese ervaring.

Baie vriendelike, welkome en behulpsame diens gekry vanaf Mary-Ann en haar man asook die eienaar van die plek. Baie dankie ook vir die aanbevelings oor waar om wat te vind en te kan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy tuis voel by enige plek is dit goed genoeg om by te oornag.

Die eenvoud, netheid van die kamers en gasvryheid van die eienaar het dit 'n aangename ervaring gemaak. Die Springbok Lodge Merweville is hartsmense. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie, Johan, ons waardeer jou mening!

Springbok Lodge Merweville
Carin V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met vriende

Onvergeetlik!

Die eienaar en bestuurders van Springbok Lodge ontvang mens hartlik en gesels interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabastian M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabastian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooi plek, en baie skoon.

Baie lekker gekuier en gebraai. Baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie, Sebastiaan. Ons dra jou positiewe opmerking oor aan die personeel. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Gwen R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Springbok Lodge

Ek sal die plek aanbeveel. Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendlik. Skoon kamer, als wat jy nodig het. Klein yskas in kamer en tee/koffie stasie. Selfsorgkombuis op die perseel en ’n mooi braai-area en geriewe. Die kampeerplek was ook baie mooi. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met vriende

Waarde vir geld

Baie lekker gekuier - viendelike en gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie Chris,

Gaste soos jy....spoor mens aan om vir elke persoon net jou beste te gee....!!

Springbok Lodge Merweville
Sarel M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly.

Ons het werklik ons verblyf vir die 2 nagte baie geniet. Alles is mooi en netjies en die bekoring van die platteland was uitstaande. Ons was so tuis by die lodge want ons was vriendelik ontvang deur almal insluitend die eienaar. Mary Ann en Johan doen baie goed met die bestuur van die lodge. Hou aan met wat julle doen dit was lekker om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie, Sarel.

Springbok Lodge Merweville
Nadia E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurders, Johan en sy vrou, is lieflike mense.

Die dorp se mense is vriendelik en maak mens se kuier by hulle 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie, Nadia. Ons waardeer jou positiewe opmerking oor ons personeel. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome people that make you feel very welcome.

Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Thanks, Pieter!

Springbok Lodge Merweville
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig nie veel tyd deurgebring in Merweville nie, maar dorpie is baie netjies.

Ons het spesifiek gegaan om Merweville te sien as gevolg van die TV-reeks, Boekklub, maar was teleurgesteld aangesien alles toe was, alhoewel die pragtige kerk die fokuspunt is van die dorp. Geen noemenswaardige restaurante beskikbaar nie alhoewel klein winkeltjie wel ontbyt bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Andre, waardeer jou mening. Ons is ook nie gelukkig oor eetplekke wat oor die middag toe is. Ons gee aandag daaraan. Baie dankie. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
André V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André V
Saam met vriende

Lekker plattelandse verblyf.

Ons was 4 vriende wat die nag in Springbok Lodge oornag het. Johan van Heerden het ons vriendelik ontvang. Die kamers was skoon en netjies. Die aand was gesellig saam met ander gaste en ons het lekker boerekos geeet wat Mary-Anne (Johan se vrou en die eienaar Kallie se niggie) vir ons gemaak het. Die oggend het Mary-Anne net so 'n lekker ontbyt vir ons gemaak. Ek sal Springbok Lodge as plattelandse verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie vir pragtige komplimente. Kom kuier gerus weer by ons. Groete, Kallie Le Roux.

Springbok Lodge Merweville
Danie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon. Wonderlike mense en baie behulpsaam.

Merweville is ‘n baie klein Karoo-dorpie wat gebukkend gaan onder droogte en swak ekonomie. Ons was teleurgesteld oor geen restaurante wat oop was nie en besienswaardighede is regtig min. Die stilte, helder sterre en eenvoud is ‘n groot lafenis vir ons stadsjapies

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie dankie, Nico.

Springbok Lodge Merweville
Yolanda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Vriendelike mense. Lekker aandete.

Die gastehuis het baie atmosfeer en bring herinneringe terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Yolanda,
Baie dankie vir baie vriendelik woorde. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Elizabeth N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was goed.

Die kamer was bietjie klein met 'n buitebadkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was iets anders.

Verblyf en personeel baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld omdat ons aangeneem het dat dit 'n lodge was.

Stort verstop, vensters maak nie oop nie en waaier stadig. Geen koeldrank of water te koop nie. Covid-regulasies word nie nagekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truida N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware gasvryheid, terugsit en ontspan atmosfeer.

Doen jouself 'n guns en gaan ervaar die rustigheid vanself. Kos was heerlik. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid.

Merweville is ’n baie spesiale dorpie met Karoo gasvryheid. Die 2 restaurante waar ons aanbeveel is om na te gaan, het uitstekende diens gelewer. Sondagoggend 06:00 het die pragtige kerk se klokke gelui en net daarna het baie mooi orrelmusiek oor die dorpie getrek van ’n ander kerk. Dit sal altyd by ’n mens opkom as jy dink aan Merweville.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Elna, baie dankie vir jou mooi woorde en gevoelens oor ons dorpie. Merweville is waarlik 'n juweel in die hart van die Groot Karoo! Kom kuier asseblief weer by ons. Groete, Kallie.

Springbok Lodge Merweville
Andrè S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrè S
Enkelreisiger

Heerlik gekuier, behalwe vir die muskiete!

Kallie doen baie moeite om jou tuis te laat voel en is uitstekende gasheer. Hy ontwikkel die eiendom gedurig en gebruik nogal inoverende idees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Andre
Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar. Ek bly hartseer oor die feit dat ons nie die musiete effektief kan beveg nie . Die musiek-masjientjies wat ons in elke kamer het , help darem om hulle flou te gooi. Ek slaap self heelnag met waaier oor my bed. Mooi loop!

Springbok Lodge Merweville
Jc V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Enkelreisiger

Ouwêreldse gasvryheid.

Wonderlike gasvryheid. Maryann het my vriendelik ontvang en bederf met 'n heerlike bord boerekos en 'n smaaklike ontbyt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Jc
Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Springbok Lodge Merweville, in besonder oor Mary-ann.
Ons waardeer dit opreg.
Jy was maklike gas en ons is dankbaar dat jy ons besoek het.
Jy is baie welkom om weer by ons oor te bly.
Groete
Kallie le Roux

Springbok Lodge Merweville
Marius V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante mense, vriendelik ontvangs, lekker gekuier.

Ten spyte van droogte is Merweville 'n besonderse plek, besoek die Boekklub Restaurant vir die lekkerste wortelkoek en koffie. Eienaar van Springbok Lodge baie vriendelik en 'n interessante persoon, ons het hom vreeslik geniet. Ons sal weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Marius,
Baie dankie vir mooi woorde.Ons waardeer dit baie.Kom kuier asb weer.

Springbok Lodge Merweville
Michael K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic maar lekker.

Ons was op 'n roadtrip en moes oornag tussen Sutherland en Oudshoorn. Wat 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Michael
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by Springbok Lodge Merweville.
Elke gas se besoek verskaf werk aan ons plaaslike inwoners. Ons deel graag die "koek van toerisme" met soveel as moontlik mense in ons gemeenskap.

Springbok Lodge Merweville
Magda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is gul ontvang deur Kallie. 'n Onvergeetlike besoek aan Merweville.

Merweville is nou nie juis 'n dorpie waardeur mens sommer sal ry, maar ek voel almal wat 'n bietjie van ons land hou moet die moeite doen. Dit is op die oomblik baie droog maar nie te min baie mooi. Ons is met vriendelikheid ontvang en die gasheer, Kallie, het ons sommer gou-gou laat tuis voel met al die interessante stories oor Merweville. Die eenheid was netjies en skoon. Dankie vir 'n heerlike Karoo-kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Baie, baie dankie vir wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Kallie

Springbok Lodge Merweville
Rosa K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K
Saam met vriende

Dit was regtig baie lekker.

Hierdie was regtig waarde vir geld. Ons het 'n baie gasvrye ontvangs gehad deur die bestuurders. Die kamers was baie mooi ingerig en skoon. Geen probleme gehad nie. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad die oggend van ons vertrek. Dit is regtig 'n plek om weer te bespreek. Net die koördinate was heeltemal deurmekaar. In die kleine dorpie het ons gesukkel om volgens dit plek te kry maar gelukkig het ons die straatadres gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springbok Lodge Merweville se terugvoer

Hallo Rosa,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Julle twee was darem ook van ons besondere uitsoek-gaste. Altyd lekker om sulke vriendelike gaste, met liefde te ontvang. Baie welkom op ons pad voorkant toe!
Groete
Kallie le Roux

Springbok Lodge Merweville
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7Kuo558fa6x2XXZtazP6YroDkRdZTYHmLaOtcifXdurJTvMoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419