Springbok Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Springbok Villa
- Rates displayed are on a self-catering basis. The rates also include the following: - Meet and greet. - Cleaning before check-in, after check-out. - Toiletries in all bathrooms and amenities starter pack.
Belasting en Ekstras
1. Die balans moet betaal minstens 31 dae voor die inklokdatum aan Red Cherry Accommodation betaal word. Indien die bespreking minder as 31 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle gekwoteerde bedrag binne 48 uur betaal word, ná Red Cherry die bespreking ontvang en aanvaar het.

2. Die gas stem hiermee in om 'n terugbetaalbare breekskade- en sekureitsdeposito van R10 000 te betaal voordat hy/sy inklok. Anders, moet die gas onderneem om enige dokumentasie wat Red Cherry vereis te onderteken om sodoende die breekskade- en sekuriteitsdeposito te vries. Met die verstryking of vroeër beëindiging van hierdie ooreenkoms, sal Red Cherry daarop geregtig wees om die gas se kredietkaart te debiteer met enige bedrag verskuldig deur die kliënt aan die eienaar om enige rede hoegenaamd, en daarna enige oorblywende bedrag terug te betaal. Alle breekskade sal gehef word vir die vervanging plus enige ekstra koste vir 'n administrasiefooi. Die kliënt gee hiermee vir Red Cherry Accommodation die reg om sy deposito te gebruik indien nodig om enige breekskade aan die eiendom te dek.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
1. Kontant, goedgekeurde tjeks of elektroniese oorbetalings word aanvaar.
2. 'n Deposito van 50% van die totale besprekingsfooi moet aan Red Cherry Accommodation betaal word binne 48 ure nadat Red Cherry Accommodation die bespreking ontvang en bevestig het.
3. Gaste wat nie die deposito betyds betaal nie, sal hul voorlopige bevestiging verloor.
4. Die balans van die besprekingsfooi moet 31 dae voor die inklokdatum aan Red Cherry Accommodation betaal word. Besprekings wat minder as 31 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet binne 48 uur nadat die bespreking gemaak is volledig betaal wees.
5. Die gas sal aanspreeklik gehou word vir 'n terugbetaalbare breekskade- en sekuriteitsdeposito van R10 000 voordat die perseel betree word. Die gas is egter ook welkom om 'n dokument te teken ten einde die breekskade- en sekuriteitsdeposito te vries. Red Cherry Accommodation sal dan geregtig wees om geld van die gas se kredietkaart te gebruik om vir enige skade op die perseel te vergoed.
6. Kansellasies moet skriftelik plaasvind. As 'n bespreking meer as 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal die gas die deposito verbeur. As 'n bespreking minder as 30 dae voor die aankomsdatum gekanselleer word, sal die gas die hele besprekingsfooi verbeur.
7. Sodra gaste die deposito betaal, aanvaar hulle die bepalings en voorwaardes. 'n Bindende kontrak geld eers nadat die deposito betaal is en Red Cherry Accommodation die betaling en gas se inligting goedgekeur het.

Gaste wat na Springbok Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za