LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Springside House | LekkeSlaap
+92

Springside House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside-weg 46, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Springside House is in bied privaat selfsorgverblyf in Hillcrest. Die eienaar en sy 3 vriendelike honde woon op die perseel in die hoofhuis wat apart van die gasteverblyf is. Sekere aktiwiteite en gemeenskaplike areas word egter met die eienaar en sy gesin gedeel.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede en daar is slaapplek vir tot 14 gaste. Die eenhede sluit die Waterfall-kamer, Forest-kamer, Pool-kamer en die Palm-kamer in. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort of albei en die eenhede het ook elk hul eie ingang.

Daar is veilige parkeerplek en spa-behandelings op die perseel beskikbaar en daar is 'n gemeenskaplike swembad, trampolien en tennis.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Springside House
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Springside-weg 46, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springside House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside-weg 46, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5380cd9ad843f482a7b82e9f54b8905817103f06592e85d0ac0dd1e5209dacc2f9694c59f0c8d66840b3e4488f6fd565a789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 46 Springside Road Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.7826957 30.7763759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!