Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springside Lodge

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside-rylaan 30, Cowies Hill, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Springside Lodge is 'n ouwêreldse selfsorg-kothuis wat op die eienaar se erf in Cowies Hill, Westville, geleë is. Dit is perfek vir sakereisigers of gesinne. Dié area is veilig en slegs 20 km vanaf South Beach in Durban en sowat 44 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die eenheid is nie te ver om te Uber na die Durban July nie. Gebruik dit gerus as jou volgende naweekblyplek vir die Durban July.

Die kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, en 'n wasmasjien. Die sitkamer is langsaan die kombuis en het rusbanke, sowel as 'n TV. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Cowies Hill is 'n veilige woonbuurt met valhekke en sekuriteitskameras. Die area is naby winkelsentrums, wegneemeetplekke, en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Springside Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Springside Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Jaar gelys 6

Ligging

  • Springside-rylaan 30, Cowies Hill, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside-rylaan 30, Cowies Hill, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d7cf45b89e4cb6630feca453555333e2ff02b19561bb3f33e10ea7ea218174b1fc699a5e52a4ad836d5402abaacb6c8ada5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 30 Springside Drive Cowies Hill 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.830601 30.904371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem