Hillcrest Park Akkommodasie by Springside Road House | LekkeSlaap
+27

Springside Road House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside-weg 46, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springside Road House bied gasteverblyf in Hillcrest. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan jy die besienswaardighede in die Vallei van 'n Duisend Heuwels kan verken.

Verblyf by Springside Road House beskik oor 4 ruim kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort in elke kamer. Die eenhede beskik ook oor 'n TV met satelietkanale en 'n yskassie elk.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Springside Road House is naby restaurante, Hillcrest Village Centre en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Springside Road House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Springside-weg 46, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springside Road House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springside-weg 46, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANn4I4FdEFlLGFiGfZ5ffHH3noaCTPktJpVpm3RvhgBgGZsLadC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 46 Springside Road Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7826957 30.7763759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za