LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spykerfontein | LekkeSlaap
+16

Spykerfontein

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Rietfonteinplaas, erfdeel 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 240 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Spykerfontein is die oorspronklike naam vir hierdie erfdeel van die groter Rietfonteinplaas.

Die huis het vier slaapkamers en daar is 'n aparte tweeslaapkamer-kothuis. Spykerfontein is geskik vir 13 gaste , wat dit ideaal vir 'n familie-wegbreek of 'n kuier vir 'n groep vriende maak.

Daar is 'n opwas-area buite om die kombuis meer gebruikersvriendelik te maak. 'n Groot tradisionele koolstoof dien as die hartjie van die huis in die winter en die ketel dans op die stoof, permanent reg vir 'n koppie tee.

Die huis is geskik vir tussen 11 en 13 gaste en het 3 en suite-dubbelkamers, 1 ekstra kamer wat aaneenskakel met 'n dubbelkamer en die tweeslaapkamerkothuis met 'n badkamer in die binnehof. Die badkamers het 'n stort of 'n stort en 'n bad, asook 'n toilet en 'n wasbak.

Die lapa is met riete omhein en grens aan die huis wat 'n windbeskutte braai-area voorsien en hier kan gaste tot laat stories om die kampvuur vertel.

Spykerfontein is 'n oasis in die Karoo met hoë bome, palmbome, olyfbome, bougainvilleas, lowergroen grasperke, rose, vrugtebome, koorsbome, akasias en 'n skadu-pergola vol wingerdstokke.

Slaapplek

’n Bespreking by Spykerfontein sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N12, Rietfonteinplaas, erfdeel 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R8 240
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R8 240
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Rietfonteinplaas, erfdeel 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d2d5f73f5c54a4f1bfc935a7bb02bc990d9d289be6a8978e2356246bd018bbe6b541f189f849eec5ff391c303c340391db3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 240  per nag, vir 13 mense N12 Rietfontein Farm, Portion 12 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.916276 22.37501
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!