Stellenbosch Akkommodasie by Squirrel Close | LekkeSlaap
+11

Squirrel Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbosweg 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Squirrel Close bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n veilige, goed-toegeruste huis met ’n pragtige uitsig oor die wingerde. Die tweeslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en is in ’n landgoed in Cloetesville, Stellenbosch geleë met toegang tot nabye wynlandgoedere.

Die woonstel het 2 slaapkamers, ’n kombuis en ’n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het ’n etenstafel en stoele en die sitarea het ’n TV met ’n kaggel.

Gaste het toegang tot ’n motorhuis vir hul motors of fietse. Die ligging bied toegang tot ’n kruidenierswarewinkel, kroeg, restaurant, pizza-plek, haarkapper en wassery. Die perseel is slegs 4,4 van Stellenbosch se middedorp af.

Slaapplek

’n Bespreking by Squirrel Close sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tolbosweg 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbosweg 12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK2CCuhoucnC7oDWrq3eIqNgSPqBx2hv0XoGu10cL84mt6chIwd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 12 Tolbos Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -33.903953557311 18.856871122702
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za