Somerset-Wes Akkommodasie by Squirrel Cottage | LekkeSlaap
+10

Squirrel Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataviastraat 31, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Squirrel Cottage is 'n privaat tuinkothuis op 'n woonerf wat met die eienaars gedeel word. Hierdie selfsorgkothuis in Somerset-Wes is net 5 minute se ry vanaf Lourensford Wynlandgoed en 10 minute se ry vanaf Erinvale Gholflandgoed.

Dit is smaakvol versier en heeltemal privaat en dit het veilige parkeerplek onder 'n motorafdak op die perseel. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n yskas, 'n oond, 'n stoof en 'n mikrogolfoond en die sitarea het 'n TV. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Vergelegen Wynlandgoed, Helderberg Natuurreservaat, Strand en talle wynplase in. Die kothuis is ideaal vir paartjies en enkelreisigers wat op soek is na korttermyn- of langtermynverblyf. Dit is 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Squirrel Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bataviastraat 31, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataviastraat 31, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8SUjsOkwV5rMUUZkjOgLvDGDCFXGzx0IIXNh2E7vBqcqSNlbpi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 31 Batavia Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076288670472 18.861768186365
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za