Heidelberg Akkommodasie by Squirrels Garden | LekkeSlaap
+9

Squirrels Garden

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 16, Jordaanpark, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Squirrels Garden is in 'n rustige deel van Jordaanpark in Heidelberg, slegs 1,2 km vanaf die Suikerbosrand Hospitaal en die middedorp. Verblyf word in 2 gastekamers in die gastehuis waar die eienaars ook woon gebied.

Daar is 2 kamers waaruit gaste kan kies. Die 1 kamer het 'n en suite-badkamer en die ander kamer maak van 'n aparte badkamer gebruik. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens. Ontbyt en aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike kombuis en sitkamer, wat met die eienaars gedeel word, gebruik te maak.

Die ligging bied maklike toegang tot die hoofweë. Heidelberg is sowat 53,2 km vanaf Johannesburg en 110 km vanaf Pretoria.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wesstraat 16, Jordaanpark, Heidelberg, 1441, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 16, Jordaanpark, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e5e5d34d7669337c0770070bf66b9fa8ffed84478c310a19543247826e7cca50d32de1eb679c90db740522fb21a75e7892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 16 Wes street Jordaanpark 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.501121873216 28.343670077064
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za