Marlothpark Akkommodasie by Squirrels Leap | LekkeSlaap
+25
+25

Squirrels Leap

  • Vanaf R3 000 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisstraat 1475, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Squirrels Leap is in die ongerepte bos naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marloth Park geleë. Dit het 'n unieke atmosfeer met al die luukshede om gerieflike en onvergeetlike verblyf in die bos te verseker.

Die huis het 3 slaapkamers en 'n solderarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is 4 enkelbeddens in die solder met groot waaier in leefarea. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elke slaapkamer en die solderarea het sy eie badkamer. Al die badkamers het storte, wasbakke en toilette.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stofie, breekware, eetgerei en 'n eetarea en eetkamertafel met sitplek vir 8. Die eetarea lei na 'n houtdek met 'n boma en 'n swembadjie. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek asook 'n TV gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en kabels saam te bring, 'n HDMI-kabel en 'n skottel word wel voorsien.

Die huis is sowat 20 km van die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek af.

Slaapplek

’n Bespreking by Squirrels Leap sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Squirrels Leap
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Volstruisstraat 1475, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Squirrels Leap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisstraat 1475, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjNGNlNTQzLTdhYTktNDkzNi1hZjc5LWNiYjA2ZTRkNDg0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 10 persone) 18 5 1 5 1475 Volstruis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.347114820481 31.763224268143
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za